Carly Schroeder

Carly Schroeder
Geboortenaam Carly Brook Schroeder
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carly Schroeder (gebore 18 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mean Creek (2004) en Gracie (2007), en in die televisiereekse Port Charles (1997) en Lizzie McGuire (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy